|
|
Sign up for free
Newsletters
Property For Sale Property To Rent Holiday Rentals
|
|
House for sale in Rheebok, Garden Route, South Africa - Property Reference Nr : 36531
|
|
|
|
|
|
R 1,890,000
Town: Rheebok
Suburb: Fraaiuitsig
Region: Garden Route
State: Western Cape
Country: South Africa
Ref Nr: 36531
|
Description:
This house is located in Fraaiuitsig between Mossel Bay and George in the Garden Route of the Western Cape. The house has a two bedroom flat that can be used separate or as part of the house. The flatlet has a wooden deck that offers you sea views. The property has a double garage with shading and paving in front. The garden is matured and the outside courtyard has a built barbecue and patio area for entertaining.
The spacious living room has plenty on windows that allow natural light into the house. The open plan kitchen / dinning area is ideal for family living. The kitchen is fully equipped with separate scullery. The back door leads out into the back garden that is fenced in.
The master bedroom has built-in cupboards and an en-suite bathroom. The two guest bedrooms has built-in cupboards and share a family bathroom.
The upstairs flatlet can be accessed via the staircase and has an open plan living / dinning area. The living area has a sliding door that leads onto a wooden deck with sea views. The kitchen is fully equipped.
The two bedrooms have built-in cupboards and share a separate family bathroom with shower, toilet and basin.
Hierdie huis is gelee in Fraaiuitsig tussen Mosselbaai en George in die Tuinroete van die Wes Kaap. Die huis het 'n twee slaapkamer woonstel wat gebruik kan word apart of deel van die huis. Die eiedom het 'n dubbele motorhuis met skadunet parkering en plaveisel voor die motorhuis. Die woonstel het 'n houtdek met see uitsig. Die tuin is gevestig en die binnehof met geboude braaiplek en patio area is ideaal vir die onthaal van gaste.
Die ruim woonvertrek het baie vensters wat natuurlik lig toe laat in die huis. Die oop plan eet / kombuis area is ideaal vir familietyd. Die kombuis is ten volle toegerus met aparte opwas area. Die agterdeur uit die opwas lei uit na die agtertuin wat omhein is.
Die hoofslaapkamer het ingeboude kaste en 'n "en-suite" badkamer. Die twee gaste kamers het ook ingeboude kaste en deel 'n familie badkamer.
Die stel trappe lei na bo waar die woonstel gevind kan word. Die woonstel het 'n oopplan leef / eet area. Die leef area het 'n skuifdeur na die houtdek wat see uitsig bied. Die kombuis is ten volle toegerus en die twee slaapkamers het beide ingeboude kaste. Die familie badkamer is apart en het 'n stort, toilet en wasbak.
Hierdie is 'n heerlike huis om in te bly!
Listing Keywords:
House for sale in Fraaiuitsig, Huis te koop in Fraaiuitsig, Huis met see uitsig te koop, House for sale with sea views, House with flat for sale, Huis met woonstel te koop, Garden Route, Tuinroete, Western Cape, Wes Kaap, Southern Cape, Suid Kaap, Fraaiuitsig, Reebok, Rheebok, Tergniet, Kleinbrakrivier, Little Brak River,
|
|
|
|
|
|
|
|