|
|
Sign up for free
Newsletters
Property For Sale Property To Rent Holiday Rentals
|
|
House for sale in Hartenbos, Garden Route, South Africa - Property Reference Nr : 36535
|
|
|
|
|
|
R 2,100,000
Town: Hartenbos
Suburb: Menkenkop
Region: Garden Route
State: Western Cape
Country: South Africa
Ref Nr: 36535
|
Description:
This lovely well built property with 2 separate flats and sea views are located in Menkenkop near Hartenbos between Mossel Bay and George in the Garden Route of the Western Cape. The property is fenced and has a paved drive way to the flats and the double auto garage. The garden is mature and terraced.
The property has a large formal lounge as you enter with a built-in barbecue area that has dividing glass doors if desired to separate the two areas. The large open plan living / dinning / kitchen area are warm and welcoming. The windows provides lots of natural light into the house and let one enjoy the views. The kitchen is fully equipped with defy appliances. The cupboards has granite tops and wooden units. The kitchen has a back door that leads to the garage via steps.
The carpeted master bedroom has built-in cupboards and an en-suite bathroom with spa shower, spa bath, basin and toilet. The sliding door from the bedroom leads onto a patio that offers you sea views!
The first carpeted guest bedroom has built-in cupboards and a full en-suite bathroom. The second bedroom is tiled and is currently being used as bedroom / office space. The bedroom has built-in cupboards and a separate bathroom with shower, toilet and basin.
To the back of the property are 2 one bedroom flats with each their own barbecue facilities and entrance. Both flats have an open plan living / kitchen area with fully fitted kitchen. The bedrooms have built-in cupboards and each its own en-suite bathroom with shower, toilet and basin.
This is a must see home!
Hierdie goed afgewerkte eiendom is geleë in Menkenkop naby Hartenbos tussen Mosselbaai en George in die Tuinroete van die Wes Kaap. Die eiendom is omhein en die oprit is geplavei na die 2 woonstelle en dubbele auto motorhuis. Die huis het pragtige see en vallei uitsig. Die tuin is gevestig en is verdeel in terasse.
Die voordeur lei u in na die formele sitkamer met 'n ingeboude braai area met konsertina deure wat die twee vertrekke kan skei. Die braai area het 'n skuifdeur na 'n oop stoep met see uitsig. Die oop plan familie leef / eet / kombuis area het groot vensters wat baie natuurlike lig verskaf in die huis. Die kombuis is ten volle toegerus met defy toerusting. Die toonbanke is graniet met hout eenhede. Die agterdeur van die kombuis lei u na die dubbele motorhuis via 'n stel trappe.
Die hoofslaapkamer het ingeboude kaste en 'n "en-suite" badkamer met spa stort, spa bad, toilet en wasbak. Die volvloer mat is van hoe gehalte en die skuifdeur lei uit op 'n stoep met see uitsig. Die eerste gaste kamer het ook volvloer matte en ingeboude kaste. Die " en-suite" badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede gaste kamer het teëls en ingeboude kaste die huidige eienaars gebruik die kamer as 'n kantoor/slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die twee een slaapkamer woonstelle is na die agterkant van die eiendom. Die woonstelle het elk sy eie braaigeriewe en ingang. Die woonstelle het elk 'n oopplan leef / kombuis area met skuifdeure na buite. Die kombuise is ten volle toegerus. Die slaapkamers het ingeboude kaste en elk 'n "en-suite" badkamer met stort, toilet en wasbak. Die een woonstel het wel see uitsig van uit die slaapkamer.
Hierdie is 'n moet sien huis!
Listing Keywords:
Huis te koop in Menkenkop, Huis met see uitsig te koop in Hartenbos, Huis met see uitsig te koop in Menkenkop, Huis met woonstelle te koop in Menkenkop, House for sale in Menkenkop, House with sea views for sale in Menkenkop, House for sale in Hartenbos, House with flats for sale in Menkenkop, Garden Route, Tuinroete, Western Cape, Wes Kaap, Southern Cape, Suid Kaap,
|
|
|
|
|
|
|
|